Learning Community

A collective experience of relational learning

WELKOM / WELCOME

Hierdie is 'n platform vir kontak, inligting en konneksie vir "learners".

Learning Community is die Leierskaps-ontwikkeling bediening van Ekerk, onder leiding van Stephan Joubert en Dries Lombaard. Daar is verskeie kleiner groepe wat mettertyd hierby sal aansluit. Jy is welkom om sommer oor die algemeen deel te wees - of as deel van 'n spesifieke groep wat van tyd tot tyd afsonderlik saamkom.

BELANGRIK: INDIEN JY REEDS INSKAKEL BY EEN VAN DIE LC NETWERK SE GROEPE, SLUIT OOK DAARBY AAN DEUR OP DIE BETROKKE GROEP TE KLIEK (LINKER KOLOM). Andersins is jy welkom om net algemeen lid te wees, indien jy nie een van die samekomste wat ons fasiliteer kan bywoon nie.

Enjoy!

LC 1 Maart 2012

Goeie dag almal

Ons volgende Learning Community is vasgemaak vir 1 Maart 2012. Dit is as oudergewoonte by Mosaiek gemeente te Fairlands.

Registreer asb. deur jou inligting op die volgende vorm in te vul.

https://docs.google.com/spreadsheet/viewform?formkey=dDA3eFVNczRnQ0ZZYXREYW9SZ29uX0E6MQ

 

Tema: Lewe saam met die Here te midde van chaos

Boek:Tim Challies - The Next Story: Life and Faith after the Digital Explosion

VBO punte = 5

 

Kostes: R250 per persoon (Sluit middagete en baie koffie in) 

Betaal asb. in die volgende rekening:

E Kerk vereniging

ABSA Bank

Branch Code : 632005

Account number : 4059 699 232

Verwysing: LC/naam 

Stuur bewys van betaling na pierre@ekerk.co.za

Die program lyk soos volg:

Oggend: 9h00- aankoms, koffie en saamkuier

9h30-11h15: Karel Verhoef (mediakenner): Nuwe media, nuwe digitaliteit en nuwe werklikhede waarvan kerke en kerkleiers moet kennis dra

11h15-12h: Pierre Engelbrecht: Op reis saam met die boek van Tim Challies: The Next Story: Life and Faith after the Digital Explosdion (2011)

12h-13h30: Kort spiritualiteitsoefening en middagete

13h30-15h: Stephan Joubert: Geloof geleef in 2012

 

Laat weet asb. indien daar enige ander vrae is.

 

Pierre Engelbrecht

pierre@ekerk.co.za

 

 

LC 1 September 2011

Mynhardt van Pletsen

Stephan Joubert

Pierre Engelbrecht

Pierre du Plessis

LC%202011_Pierre du Plessis.pdf

Johnny Young

Colin Smith Storie%20van%20kerksondermure.pdf

 
 
 

Forum

John-Henry Burnett

Transformation in Salvation

George Barna discussed the importance of transformation in our Christian journeys and he discussed how most Christians never even reach step five and up. Here is my question, "do you guys think that…Continue

Started by John-Henry Burnett Jun 13, 2011.

Mynhardt van Pletsen

Learning Community with George Barna 2 Replies

Let us know what you thought of the Learning Community seminars with Georga Barna this past week...

Started by Mynhardt van Pletsen. Last reply by Anton Bester Jun 9, 2011.

© 2012   Created by Dries Lombaard.   Powered by .

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service